+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Kleinhoewe te koop in Langebaan , Weskus Verw 894 R1,050,000

Die twee hektaar Kleinhoewe is geleë in ‘n cul de sac in die bekende Long Acres in Langebaan. Erf wat naby die Laguna Mall en privaat skole is. Binnekort word daar n hospitaal gebou net om die draai .

Baie goed geprys.

Kontak my gerus vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap