+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Kleinhoewe te koop in Langebaan , Weskus Verw 922 R1,350,000

21411m² Kleinhoewe te koop in Langebaan , Wes-Kaap Verw 922 .

Naby aan privaat skole, Club Mykonos en Laguna Mall. Die plot is geleë in die Hoër deel van Long Acres Estate. Stil Natuur gevulde plaaslewe, naby alle geriewe .

Long Acres is bekend vir sy rustige omgewing en ‘n pragtige landskap.

 

Kontak my gerus vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

 

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap