+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Kleinhoewe te koop in Langebaan , Weskus Verw 923 R1,080,000

Byna drie hektaar groot, hierdie plot is geleë in die bekende Long Acres in Langebaan . Die hoekerf is naby aan die Laguna Mall en twee Private Skole .Daar sal ook n hospitaal oopgemaak word daar naby. Dis ook naby Club Mykonos en ander Restaurante geleë in ‘n Estate met ‘n pragtige omgewing.

 

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap