+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Kleinhoewe te koop na aan Velddrif, Weskus, Verw 1070 R2,395,000

Hierdie pragtige kleinhoewe met baie potensiaal is ongeveer 20km vanaf Velddrif en bied baie vir die prys!

Hierdie ongeveer 3 hektaar eiendom bied ‘n hoofhuis, Een een slaapkamer woonstel, Een Twee slaapkamer woonstel en ‘n groot skuur.

Die hoofhuis is meer as 150 jaar oud en het drie slaapkamers almal met aansluit badkamers. Die kombuis het ingeboude kaste en ‘n Dover stoof, elektriese oond en kookvlak. Ruim sitkamer, eetkamer en studeer kamer als met Oregan Pine plafonne en outydse sjarme. Die mure is dik, sodat die huis koel bly. Een motorhuis en ‘n motorafdak.

Vir meer inligting en om hierdie eiendom te besigtig, kontak my gerus!


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap