+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Laaiplek: Groot erf te koop in Laaiplek. Ref: 2123 R378,000

Lieflike Groot 800vkm erf te koop in ‘n stil area van Laaiplek.

Stap afstand vannaf winkels, see en die bekende Bergrivier.

Laaiplek is bekend vir hulle gasvryheid en weskus lewensstyl.

Kom bou jou droom woning en kom geniet die weskus lewensstyl.

Kontak vir meer inligting.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap