+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Laguna Sands!!! Huis te koop in Langebaan, Weskus Verw 976 (Verkoop)

Pragtige woning in die bekende Sekuriteits Beheerde Laguna Estate . Laguna Estate is loop afstand na Laguna Mall . Naby aan private skole, Club Myconos, strand en restaurante . Geskik vir ‘n uitstekende Vakansiehuis. Geleë in ‘n stil doodloopstraat en private veilige kompleks . Toe geboude erf met goed gevestigde groot tuin. Oopplan leefarea met kombuis lei tot braai kamer. Drie slaapkamers, een en-suite met badkamer. Een aparte volle badkamer.Biae parkering binne met ‘n dubbele motorafdak voor die dubbel motorhuise .

Hierdie huis is ‘n goeie belegging!!

Geprys om te verkoop !!

Moenie die geleentheid misloop nie, kontak my nou vir besigtiging!

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap