+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike erf te koop in Port Owen Verw 937 R270,000

 Hierdie mooi erf is geleë in ‘n baie gewilde en goeie straat in Port Owen. Port Owen word as een van die gewildste dorpe beskou om eiendom te besit met die gerieflike weer, meestal sonnige dae, rustige water uitsigte, water aktiwiteite vanaf kano roei, trap bote, seiljag vaartes, is beskou as laeste misdaad syfer in die land en geen verkeer ophopings nie, hierdie is ‘n geleentheid en belegging wat moeilik is om nee voor te sê! Bou jou eie huis in hierdie wonderlike plek en geniet die son, see, uitsigte, sonsondergange en weskus lewenstyl.

Bel my vandag nog!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap