+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Dubbelverdieping, Familie huis in Port Owen, Weskus Verw 910 (VERKOOP) R2,175,000

 VERKOOP

Mooi in stand gehoude familie Tuiste naby die Bergrivier en naby aan die Winkels.

Hierdie baie netjies huis het ‘n ruim oopplan sit / eetkamer en kombuis en ‘n groot braai kamer. Daar is vier slaapkamers en ‘n studeerkamer weg van geleë van die ontvangs area, wat voorsiening maak vir privaatheid. Pragtige gevestigde lae onderhoud tuin. Netjies geplavei agterplaas, wat toeganklik is deur middel van ‘n elektriese motor hek. Ruim dubbel motorhuis met ‘n ekstra werk / stoor area. Sekuriteit wat insluit diefwering en Trellidor Sekuriteit hekke, alarmstelsel met buite balke, Elecktriese motorhuis en outomatiese motorhuisdeure! Met “remotes”. Hierdie huis is ‘n moet sien en bied aan:

* Toegang gang. Oopplan sit en eetkamer.

* Kombuis met Gasplaat & Elektriese ooghoogte oond.

* Aparte opwaskamer / Waskamer.

* Braaikamer met ingeboude braai en ingeboude toonbank.

* Vier slaapkamers met ingeboude kaste.

* Familie badkamer (stort, bad, wasbak).

* Gastetoilet.

* Hoofkamer met aansluit badkamer (bad, wasbak, toilet).

* Dubbelmotorhuise met ekstra stoorplek / werkruimte (Elektriese deure met Remotes).

* Geplaveide oprit.

Verder: * Elektroniese motorhek. * Blindings. * Diefwering. * Veiligheidshekke. * Alarm met buite balke. * Elektroniese Besproeiing

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Stuur Boodskap