+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike eenslaapkamer vakansie Kaliva te koop by Klub Mykonos, Langebaan Ref 831 (VERKOOP) R1,350,000

VERKOOP

Eenslaapkamer oop plan vakansie kaliva met pragtige see uitsig.

Alle fasiliteite van Klub Mykonos ingesluit om te geniet.

Stap afstand van casino en strand winkeltjies, restaurante.

Perfekte besigheids geleentheid om aan vakansie gangers uit te verhuur met pryse wat loop van R1000 per nag vir 6 mense in weeks dae, R1500 per nag vir 6 mense oor naweke. Vakansie seisoene is dit oop pryse (kan self pryse maak).

Alle meubels ingesluit.


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap