+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike hoek erf te koop in Port Owen. Verw 552 R370,000

Hierdie pragtige hoek erf is geleë sentraal, met 736m² kan jy beslis vir jou n lieflike plekkie kom bou.

Moenie die winskopie misloop nie bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap