+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike huis te koop in Port Owen . Verw 1034 (VERKOOP) R2,750,000

VERKOOP

Hierdie skouspelagtige huis bied jou:

* 4 Slaapkamers

* 2 vol badkamers en ‘n gastetoilet

* Oopplan moderne kombuis met aparte opwaskamer

* Binne en buite braai area

* Alarm en besproeiingstelsel

* 3 Motorhuise met ekstra parkeerplek.

*En nog baie meer.

Die semi- waterfront woning gee jou die tuis gevoel waarna jy op soek is, met ‘n pragtige tuin, Rivier uitsig en gedeelde boot kaai, sal jy beslis nie n fout maak nie.

Met E – Watch en wakker bure, het Port Owen ‘n baie lae kriminele syfer, en een van die veiligste plekke om te woon.

So hoekom wag?

Kom geniet die lieflike weer, pragtige sonsondergange of middag boot ritte.

Bel my nou vir ‘n besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap