+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Lieflike huis te koop in Port Owen. Prys Verlaag! Verw 808 R1,400,000

Die eiendom sal perfek wees vir n B&B of n familie wat ekstra privaatheid soek.

Met:

  • 1 Slaapkamer, met eie badkamer
  • 2 Aparte woonstelle albei met eie badkamer en kombuis
  • Oop plan sit- en eetkamer
  • Regte visserman’s kombuis met aparte opwas vertrek
  • Lieflike onder dak ontspannings area met swembad
  • Dubbele motorhuis

Hierdie huis gee jou die regte visserman’s en vakansie gevoel

Bel my gerus by 022 783 1234 vir meer inligting

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap