+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike plot te koop in Velddrif. Verw 2104 R795,000

Hierdie groot 969m² erf het uitsig oor die Bergrivier. Geleë in ‘n veilige en baie rustige omgewing in Velddrif. Kom en bou jou droom huis op hierdie perfekte plot en begin jou droom lewe terwyl jy uitkyk op die voëls en asemrowende rivier ‘n paar tree weg. Bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap