+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike Twee slaapkamer huis te koop in Port Owen Verw 1064 (VERKOOP) R1,100,000

VERKOOP

Hierdie pragtige twee slaapkamer huis het ‘n opsie van ‘n derde slaapkamer in die “loft” of opsie van ‘n studeer kamer. Een slaapkamer met aansluit badkamer en ‘n aparte badkamer.Die “loft” loop uit ‘n balkon op die bokant van die dubbelmotorhuis. Die balkon het ‘n ingeboude braai.

Die huis het ‘n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Baie hoë plafon en het die moontlikheid om uitgebrei te word om ‘n volledige tweede vloer in te bring.

Aan die agterkant van die huis is daar ‘n bedekte patio braai-area afgesonder van die wind.

Om nie hierdie uitstekende belegging mis te loop nie, kontak my gerus om te besigtig by 022 783 1234 of epos na kenny@gideonestates.co.za.


Agent Inligting

Kenny Belling
Kenny Belling

Stuur Boodskap