+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike vakansie woonstel te koop in Dwarskersbos. Ref 1097 R880,000

Hierdie pragtige woonstel gee jou ‘n ware vakansie gevoel. As jy op soek is na ‘n toe sluit en gaan of selfs iets klein vir ‘n permanente verblyf, dan is hierdie net die plek vir jou.

Dit kom met:

* 2 slaapkamers

* 2 Badkamers

* Oopplan moderne kombuis

* Toe geboude braaiplek

* Klein waskamer

* Motorhuis

En as dit is nie genoeg is nie kry jy n asemrowende see uitsig vanuit jou braaikamer. So hoekom wag? Bel my nou vir ‘n besigtiging

071 499 8682


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap