+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Lieflike Woning in Laaiplek: Ref 2460 R1,500,000

Lieflike woning gevestig in Laaiplek, hierdie woning het die volgende om te bied:

3 Slaapkamers met 2 badkamers,

Groot leef en eetkamer, die buite area het ‘n Lapa met buite braai, een motorhuis met ekstra lengte, die woning het ook twee boorgate asook ‘n buite stoorplek vir gereedskap.

Buitekant is twee aparte eenhede wat uitgerus kan word vir woonstelle.

Kontak gerus vir meer inligting

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap