+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Long Acres Kleinhoewe te koop , Weskus , Langebaan Verw 901 R900,000

Groot erf te koop in Long Acres . Twee en ‘n half hektaar in grootte . Pragtige omgewing in ‘n cul de sac. Geleë in die boonste deel van Long Acres . Laguna Mall, private skole, Club Mykonos en die strand is ook naby.

Die erf is geprys om te verkoop.

 

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap