+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Luukse Drie slaapkamer Huis te koop in Port Owen Verw 659 R2,065,000

Hierdie is ‘n luukse drie slaapkamer huis met twee volledige badkamers (hoofslaapkamer met aansluit badkamer). Oopplan baie netjies en ruim Kombuis, eetkamer en sitkamer. Kombuis met ruim kaste, asook ‘n vyf-brander gasstoof. Afsonderlike braaikamer met stapeldeure wat lei na die agter jaard onthaal area met vuurput.

Die dubbel motorhuis is geteël met waskamer gariewe. Lae instandhouding, baie netjiese tuin, eiendom is meestal geplavei.

Ekstra’s sluit in: Alarmstelsel met balke om die huis, Diefwering, Ligte getinte vensters. Sonpaneel vir die geiser. Die meubels kan ingesluit word.

Kontak my asseblief vir meer inligting en om hierdie uitsonderlike eiendom te besigtig!


Agent Inligting

Stuur Boodskap