+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Luukse en moderne waterfront eiendom te koop in Port Owen! Verw-688 (VERKOOP) R4,800,000

VERKOOP

Vier ruim slaapkamers (twee en-suite) en drie badkamers. Moderne oopplan kombuis met marmer topper en `n aparte opwaskamer/ waskamer. Sonnige oopplan sitkamer en eetkamer wat oopmaak op `n onderdak patiio met `n oop uitsig op die water. Ruim boonste onthaal area met ingeboude braai en kaggel. Die onthaal area op die boonste vloer maak ook oop op `n patio met oop uitsig. Groot swembad en buite vir daardie lekker vakansie gevoel. Bel ons nou om hierdie pragtige eiendom te besigtig.

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap