+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Luukse huis te koop met pragtige see uitsigte in Langebaan Verw 1057 R6,095,000

Hierdie netjiese Drie slaapkamer lae onderhoud Siersteen Huis is geleë in die hart van Langebaan net 400m van die strand. Hoofdorp net 800m weg.

Bo is daar ‘n pragtige patio met volle jacuzzi en skouspelagtige uitsig. 180 ° Lagoon Uitsig. Die pragtige patio lei met skuifdeure na ‘n groot ruim oopplan leefarea. Die leefarea bestaan uit ‘n binnenshuise “Jet Master”, “Custom” geboude kroeg met ‘n yskas en baie kaste, gasbraaier, Prep gat en oond. Die leef area het Soliede hardehout vloere regdeur. Leefarea lei tot TV-kamer met glasdeure.

Die Ontwerpers kombuis met graniet bladdens is uit hierdie wêreld!! Kombuis het vol lengte ingeboude kaste, ooghoogte toestelle, oond, verwarming trek en Konveksie Mikrogolf in gebou in kaste. Ingeboude Koffie Stasie. Opwaskamer met wat lei tot buite braai area.

TV Kamer met Surround Sound System geïnstalleer om kamer met flat screen TV. TV-kamer lei tot private balkon.

Al drie slaapkamers met ‘n pragtige uitsigte. Die hoofslaapkamer het ‘n inloop kas en ‘n groot badkamer met borrel bad. Alle kamers met ingeboude kaste.

Twee afsonderlike Stylvolle badkamers.

Buite is ‘n pragtige Besproeide Tuin en Motorhuis vir vier motors of ‘n groot boot. Deur is ekstra hoogte.

Binne motorhuis is daar ‘n Lugreëling Kelder, Water tenk en was bad.

Hierdie huis het ‘n alarmstelsel en Intercom.

Jy moet hierdie huis sien om die luuksheid wat gebied word te waardeer!!

Kontak my gerus vir meer foto’s of vir ‘n besigtiging !!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap