+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Luukse Rivierfront huis te koop op Admiral Island, Verw: 233 R3,585,000

Hierdie besonderse  Rivier oewer huis op ‘n eiland aan die Weskus het vyf slaapkamers, drie badkamers, tv kamer, studeer kamer en studio. Een van min beskikbare huise tans aan die rivier oewer beskikbaar!

Ekstra braai en onthaal area binne en buite in rustige omgewing. Geniet die stil natuur lewe en pragtige flaminke op die rivier soos ‘n daaglikse natuur skidery van die gemak van jou eie huis.

Die onderste verdieping bied n gerieflike twee slaapkamer woonstel met sy eie ingang. Ideaal om as gastehuis te gebuik of uit te verhuur as ekstra inkomste

As u ernstig is oor hierdie huis, skakel my nou vir u aanbod!

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap