+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

MAAK JOU BESLUIT VINNIG OM NIE UIT TE MIS OP DIE EEN NIE!!108 R1,580,000

3 slaapkamer huis in ‘n stil doodloop straat in Skiathos.

Geleë langs ‘n groen gordel waar jy nog klein diere kry

soos duikers in die nag wat naby die mure loop.

30 meter van Mykonos se muur en

100 meter loopafstand na casino en privaat strand.

Hierdie huis bestaan uit ‘n oop kombuis, sitkamer en eetkamer

Uitvloei na die onthaalarea met ‘n onthaalkamer en ‘n buite braai en ‘n pizza oond

Ingesluit Splashpool / Jacuzzi

Jy het ook ‘n buite braai waar jy saam met vriende en familie kan sit en ontspan. onder die bome.

3 slaapkamer huis, en-suite badkamer

Volle badkamer

Binne braai area

Buite braai area

Tandem garage met karafdak


Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap