+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Modern Familie huis te koop in Port Owen Ref 936 (VERKOOP) R1,570,000

 VERKOOP

Dit vlekkelose huis bied 3 – slaapkamers almal met ingeboude kaste en 2 – badkamers. Die ruim sitkamer is oopplan met die eetkamer met ‘n ingeboude braai. Kombuis met aparte opwaskamer.

Buite kry jy ‘n groot agterplaas wat geleentheid bied om ‘n mooi braai area en swembad te bou. Hierdie moderne huis is nie net geleë in ‘n baie gewilde area nie maar is dit ook net ‘n paar meter weg van Rooibaai waarmee booteienaars hul bote gerieflik in die water kan sit en gaan boot ry.

As jy op soek is na ‘n prima eiendom, hierdie huis wag vir jou om in te trek.

Bel my nou vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap