+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Moderne Drie Slaapkamer Huis Te Koop in Golf Estate, Langebaan. Verw: 884 R2,435,000

Moderne Drie Slaapkamer Huis te koop in die pragtige, rustige 24 huur sekuriteitskompleks, bekend as die Golf Estate in Langebaan.

Die bekende Golf Estate in Langebaan offer toegang tot al die Klub Fasiliteite, Rolbal, gimnasium, spesiale pryse op speel van golf, tennis en publieke swembad. Die kompleks word ook deur sekuriteit gepatrolleer 24 uur per dag.

Die huis self offer ‘n oopplan leefarea met moderne kombuis. Die Kombuis het ‘n aparte spens area vir al U behoeftes.

Drie skuifdeure lei na die bedekte stoep na buite met private braai area en tuin.

Drie Slaapkamers met die Hoofslaapkamer wat ook na buite lei deur ‘n skuifdeur.

Die Hoofslaapkamer offer sy eie badkamer.

Een familie badkamer met aparte tiolet.

Die huis offer ook ‘n Dubbel Motorhuis met Automatiese deure. Alarm stelsel, Besproeingstelsel en Solar Verwarming wat ‘n groot kragbesparing is.

Hierdie is een van die laaste huise in hierdie prysklas. Gou Spring.

Kontak my vandag nog om te kom besigtig.

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap