+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop!! Moderne drie slaapkamer Tuscany styl woning in Velddrif- verw 669 (VERKOOP) R950,000

VERKOOP

Verw 669

Gerieflik met ingeboude kaste in all drie slaapkamers. Hoofslaaapkamer en suite, volledig met bad en stort. Tweede badkamer ook volldig met bad en stort. Ruim oopplan sit-en eetkamer. Moderne oopplan kombuis met baie ingeboude kaste. dubbel garage. Onthaalarea buite met geboude braai. Gerieflike omheinde erf van 600vkm. Hierdie huis spreek van moderne, gerieflike leefstyl. kontak my gerus te besigtig.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap