+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Moderne Nuutgeboude Vierslaapkamer huis te Koop in Myburgh Park, Langebaan. Verw: 2016 R4,295,000

Moderne, nuutgeboude, geleë naby ‘n groenstrook,  Vier Slaapkamer huis te koop in die wel bekende Myburg Park, Langebaan. Huis is geleë naby aan die Langebaan Seiljagklub, Privaat skool en selfs die Weskus Nationale Park ingang.

All afwerkings is van hoë duursame gehalte.

Onderkant van huis kan U kry:

  • Dubbelmotorhuis met outomatiese deure en afgewerk met ‘n plafon.
  • Vanaf motorhuis kan daar na binne kant van huis ingang verkry word deur spens. Spens is toegerus met baie kaste en genoeg plek vir al U behoeftes.
  • Die ontwerpers kombuis, het Graniet bladdens, met genoegsame ingeboude kaste. 5 Plaat gas Stoof , ‘n voorbereidings holte en eiland werkspasie.
  • Die Oop Plan leefare met stylvolle afwerkings het twee ingeboude braaiplekke en een gas een.
  • Skuifdeure lei na private tuin buite met baie spasie.
  • Drie Slaapkamers, almal met ingeboude kaste en badkamers.
  • Een studeer/kantoor kamer
  • Een gaste tiolet met wasbak en mans toilet.

Met ‘n gedraaide trap en staal reëlings kry jy toegang tot bo.

Bokant van huis kan U kry,

  • Oop Plan leefarea/geselligheids area met binne braai.
  • Hoofslaapkamer met deurloop kaste en badkamer.
  • Skuifdeure lei na ‘n stoep buite met ‘n uistig oor die Langebaan meer.
  • Die plafon is netjies afgewerk met LED ligte wat ‘n rustige atmosfeer skep

Moenie wag nie, kontak my vandag nog om te kom besigtig.

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap