+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Moderne Waterfront woonstel te koop in Port Owen – 800 (VERKOOP) R890,000

VERKOOP

Hierdie moderne waterfront woonstel het twee slaapkamers en twee badkamers met baie ekstra kaste.

Die woonstel is modern afgewerk met baie ekstras.  Oopplan leefarea wat oopmaak met skuifdeure na jou eie privaat balkon met ingeboude braai en pragtige uitsig op die water.

Oopplan kombuis ook met ekstra kaste.  Kontak ons nou vir hierdie uitsonderlike eiendom.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap