+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Moenie tyd mors nie! Kom besigtig hierdie huis met 2 woonstelle met uitsig in SALDANHA !!LBN2483 R1,695,000

Kom besigtig hierdie 3 slaapkamer, 2 badkamer huis, hoof en-suite met 'n aparte sitkamer, eetkamer, kroeg en braaikamer. Groot plaaskombuis met waskamerdeel en spens. Groot toegeboude stoep met 'n jacuzzi. Ruim kaste en pakplek regdeur die huis.
Een slaapkamer woonstel met badkamer en kombuis.
Twee slaapkamer woonstel met badkamer en kombuis en patio met ingeboude braai.
Triple garage en parkering agter die hek vir nog 2 voertuie.
Pragtige uitsig oor die strandmeer.
Groot onthaalarea bo-op garage.
Terras tuin wat 'n bietjie tlc benodig.
Contact Rene to view this property 
Cell: +27818690808
Email: rene@gideonestates.co.za



Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap