+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Mooi huis op Kleinhoewe te koop in Hopefield Verw 1058 R2,700,000

Hierdie eiendom bied gemaklike plaas lewe met die strand net 30 km weg (21min).

Groot Vier Slaapkamer Huis met baie ekstras.

Die moderne kombuis het baie kaste. Opwaskamer en waskamer.

Lugreëlings reg deur die huis.

Pragtige goed gevestigde tuin met besproeiing met gevestigde boorgat.

Dubbelmotorhuis wat Vier motors kan akkommodeer. Daar is twee afdakke in die agterplaas een akkommodeer 2 motors en een 3 motors of selfs ‘n boot of karavaan.

Ruim hektaar plot. Daar is meer as genoeg ruimte vir ‘n perd, pluimvee of lewende hawe.

Die huis bied ‘n ekstra groot oopplan leefarea / eetkamer / tv kamer. Daar is ook ‘n groot 74m² Braai area binnenshuis met sy eie kombuis / Bar. Beskutte buitebraai kamer. Diefwering en Trellidors om jou veiligheid te verseker.

Skakel my nou om te sien by 072 305 9634 of epos by marilize@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap