+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuwe en moderne drie slaapkamer huis vir winskoop prys in Port Owen – Verw 620 (VERKOOP) R1,090,000

VERKOOP

‘n Sjarmante, smaakvolle, private, kontemporêre huis met ruim leefareas en maklik binne en buite vloei. Bied 3 slaapkamers, 2 badkamers (MES), oop plan leef area \ kombuis, opwas / waskamer.  TV kamer wat lei na die formele sitkamer. Dubbel motorhuis (outomatiese deure) met toegang tot die hoofwoning. Dubbel motor afdak.  Netjiese tuin met visdam, ten volle ommuurde met elektriese hek.

 

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap