+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjies Huis te koop in Veilige area van Langebaan Verw 1084 R1,420,000

 

Prys Verlaag. Kom kyk na hierdie pragtige netjiese huis wat baie goed geleë is in stil doodloopstraat in die bekende Sekuriteit Beheerde Laguna Estate in Langebaan. Loop afstand na die Laguna Mall en geriewe, restuarante, winkels en daghospitaal. Loop afstand van die strand. Naby geleë aan twee private skole en Club Myconos.

Die huis bied ‘n oopplan leefarea met moderne kombuis.

Drie slaapkamers en Twee badkamers.

Onderdak braai area buite met omheinde ruim erf.

Dubbelmotorhuis met Automatiese deur.

Vreedsame lewe is ‘n veilige tuiste.

Kontak my gerus vir besigtiging van hierdie eiendom.


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap