+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese woonstel loopafstand na strand te koop in Langebaan, Verw 889 (VERKOOP) R970,000

VERKOOP
AlLEEN MANDAAT

Twee slaapkamer woonstel te koop in Langebaan, Wes-Kaap. Geleë in gemaklike area wat loop afstand van Hoof Strand, Strand Restaurante, Winkelsentrum en Biblioteek is. Bied ‘n geleentheid vir ‘n ekstra inkomste in Vakansie Verhuring. Perfekte toesluit en gaan. Oopplan leefarea kombuis. Moderne badkamer met groot stort. Private braaiplek buite. 2 Gemeenskaplike Swembaddens beskikbaar. Elektriese hekke vir sekuriteit. Diefwering voor die vensters.

Kontak my asb vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap