+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese Drie slaapkamer Huis te koop in Langebaan Verw 880 R2,450,000

Hierdie baie netjiese drie slaapkamer huis is geleë in die bekende Country Estate van Langebaan. Sekuriteit Beheerde vreedsame lewe in die Gary Player-gholflandgoed. Geleë naby alle geriewe, winkels en skole. 

  • Oopplan leef area met eetkamer / sitkamer/ kombuis.
  • Kombuis met aparte opwaskamer  / waskamer.
  • Gang lei tot drie ruim slaapkamers, almal met Ingeboude kaste
  • Hoof slaapkamer met aansluit badkamer en baie natuurlike lig wat inval
  • Moderne  aparte volledige badkamer.
  • ‘n Gaste toilet.
  • Buite Onderdak braai area met genoegsame werkspasie wat aansluit by ‘n effens verhewe en ingeslote stoep. Dit maak dit maklik vir jong kinderjies om  veilig samesyn te geniet terwyl daar gekuier word.
  • Dubbelmotorhuis met Outomatiese Deur.

Volg asb die skakel om meer uit te vind oor wat die landgoed alles bied.

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap