+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Drie Slaapkamer Huis te koop in Velddrif Verw 2034 (VERKOOP) R1,380,000

VERKOOP

Hierdie baie netjiese en lieflike huis met ‘n unieke en lae instandhoudings tuin is geleë in die hartjie van Velddrif. Met die lae misdaad en rustige omgewing net ‘n paar meter van die gewilde Bergrivier, kan jy die weskus lewe geniet. Sentraal geleë na aan kerke, winkels en skole.

Geniet ‘n ruim oop plan kombuis, eetkamer en sitkamer.

Drie slaapkamers en Twee badkamer (Hoof slaapkamer met aansluit badkamer en een aparte badkamer).

Dubbel motorhuis met  deur ry opsie wat voldoende parkeer plek bied.

Goed geprysde eiendom! Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap