+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese Moderne Huis te koop in Laaiplek, Velddrif Verw 2112 R1,380,000

Hierdie baie netjiese moderne huis met inheemse, lae instandhoudingstuin is geleë in ‘n rustige en veilige omgewing van Laaiplek.

Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer met ingeboude braai. Afsonderlike opwas en waskamer.

Drie slaapkamers

Twee badkamers (Hoofslaapkamer met aansluit badkamer en een aparte badkamer)

135mm dik Isoterm in plafon hou die huis warm in die winter en koel in die somer.

Voorafbetaalde elektrisiteit

Geplaveide oprit en parkeer area. Dubbel motorhuis met outomatiese motorhuisdeur. Eenkant van die motorhuis is met motorhuis aan agterkant vir deur ry moontlikheid.

Kontak my gerus vir meer inligting en besigtiging van hierdie netjiese woning!


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap