+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese, ruim huis te koop in Velddrif Verw 670 (VERKOOP) R1,120,000

VERKOOP

Hierdie drieslaapkamer huis het twee volle badkamers ( hoof kamer met aansluit badkamer ) en gastetoilet. Baie kaste in kamers en kombuis. Goed uitgelê kombuis. Knus aparte sitkamer. Patio met ingeboude braai.

Dubbel motorhuis met waskamer / werkswinkel. Onderdakparkering vir karavaan / boot en motor. Pragtig onderhoude tuin.

Moet nie die pragtige eiendom misloop, kontak my gerus vir meer inligting.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap