+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese twee slaapkamer woonstel te koop in Dwarskersbos. Verw 2036 R800,000

Hierdie pragtige eiendom is geleë in die nuwe gebied van Dwarskersbos, Kersbosstrand. Net minute se loop van die strand af, misdaad is iets wat skaars gebeur en ‘n perfekte vakansie- of aftreehuis.

Met:

  • 2 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oopplan leefarea en kombuis
  • Enkel motorhuis

Hierdie eiendom is ten volle gemeubileerd, en sal ‘n goeie belegging wees. Kersbosstrand is gewild gedurende die vakansie seisoen, so jy kan dit altyd uit verhuur.

Vir hierdie prys sal jy nie ‘n fout maak nie


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap