+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Netjiese woonstel te koop met pragtige uitsigte in Velddrif Verw 1043 (VERKOOP) R695,000

VERKOOP
Alleenmandaat

Nuut op die mark en geprys te gou verkoop.

Hierdie baie netjiese twee slaapkamer woonstel is geleë naby die gewilde Bokkomlaan in Velddrif.

Oopplan kombuis en eetkamer / sitkamer.Onlangs opgeknap en opgegradeer.

Balkon met ‘n pragtige uitsig van die Bergrivier. 

Skakel ons asseblief om besigtiging te reël.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap