+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude Drie Slaapkamer huis te koop in Laaiplek Verw 1077 R1,300,000

Hierdie is ‘n lieflike nuutgeboude drie slaapkamer siersteen huis met twee badkamers.

Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer met ‘n ingeboude braai.

Ruim kombuis, toonbanke met marmer bladdens, elektriese oond en kookvlak. Aparte opwaskamer.

Veiligheidshekke, diefwering en alarm stelsel geïnstalleer.

Enkel motorhuis.

Hierdie eiendom is geleë in Laaiplek slegs ‘n paar meter van die see.

Vir hierdie goeie eiendoms belegging, kontak my om gerus vir ‘n besigtiging.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap