+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude huis in Dwarskersbos. R1,540,000

Regte winskopie nou in die mark. Hierdie goed geleë huis is in Kersbosstrand geleë. Baie veilige area, loopafstand na die strand en ‘n regte droom.

Die eiendom bied u aan

  • 3 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oopplan leefarea, kombuis en eetkamer
  • Afsonderlike skottelgoedwas kamer
  • Onder dak buite braai
  • Dubbel motorhuis
  • Son geiser

Kom en vestig hier in Dwarskersbos waar jy die droom lewe sal leef. Op soek na ‘n aftree-huis? Beginners soek na iets om te begin? Wil net ‘n vakansiehuis he? Dan kom kyk self, ons het meer hiervan:

3 slaapkamer begin by R1 540 000 tot R1 710 000 (nog in proses, vra my vir meer inligting)

Bel my nou vir ‘n besigtiging


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap