+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude huis in Laaiplek. Ref 2225 R980,000

Hierdie splinternuwe huis is in ‘n rustige en veilige omgewing. Loop afstand na die strand en ‘n paar minute ry na die winkels.

Hierdie huis bied jou:

  • 3 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oopplan leefarea, braaikamer en kombuis
  • Dubbel motorhuis

So as jy op soek is na ‘n winskoop? Splinternuwe eiendom? Iets naby die water? Dan is dit jou droomhuis die! Bel my nou vir ‘n besigtiging

(Oop vir offers)


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap