+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude Huis te koop in aftree oord in Velddrif. Verw 2099 R1,375,000

Hierdie volledige titel Twee slaapkamer huis vir oor die 50-jariges in ‘n aftree-oord is een van verskeie nuutgeboude eenhede in die kompleks geleë in Velddrif. Sentraal, loopafstand van winkels, kerke en die Bergrivier.

Hierdie huis bied u: Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer.

Twee slaapkamers

Twee badkamers (een aansluit badkamer)

Klein patio aan die agterkant.

Enkel motorhuis met outomatiese motorhuisdeur.

Son geiser

Eenhede verskil tussen een en twee slaapkamers. Beskikbaar vanaf R815 000 tot R1 375 000

Kontak my gerus vir meer inligting en vir besigtiging.


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap