+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude huis te koop in Langebaan Verw 961 R1,850,000

 

Nuut geboude Drie slaapkamer Huis te koop in Langebaan, Wes-Kaap. Geleë in die bekende Country Club naby die Mashi Course.

Groot oopplan leefarea met binnebraai / kaggel wat ‘n gesellige gevoel aan die kamer gee. Moderne kombuis met ooghoogte oond en ekstra groot opwaskamer. Ruim slaapkamers met ingeboude kaste. Een aansluit badkamer en ‘n aparte volledige badkamer. Skuifdeure wat lei tot buite omheinde agterplaas.Dubbel motorhuis met Automatiese deure en ekstra ruimte vir Waskamer wat lei reguit in hoofhuis.

Huis grens ‘n groengordel.

Netjiese huis met baie ruimte.

Hierdie huis is ‘n moet sien. Kontak my gerus vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap