+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude Huis te koop in Port Owen, Velddrif Verw 2037 R1,475,000

Geniet die veilige en rustige Weskus leefstyl in hierdie nuutgeboude huis in Port Owen.

Hierdie huis bied ‘n ruim oop plan Kombuis, eetkamer en sitkamer met kaggel en hoë plafonne. Die kombuis en sitkamer word geskei deur ‘n ontbyt toonbank.

Sitkamer lei buite na Patio met Braai area.

Drie slaapkamers.

Twee badkamers (een aansluit en een aparte badkamer).

Dubbel motorhuis en genoeg parkeerplek op die geplaveide oprit.

Om hierdie eiendom te besigtig, kontak my gerus.


Agent Inligting

Stuur Boodskap