+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude huis te koop in Port Owen Verw 865 (VERKOOP) R1,250,000

Hierdie huis in Port Owen is splinternuut gebou. Pragtige afwerkings en teëls regdeur.

Gemaklik oopplan sit / eetkamer en kombuis met opwaskamer. Drie sonnige slaapkamers , almal met ingeboude kaste. Hoofslaapkamer met aansluit badkamer en aparte badkamer(albei redelik ruim vol badkamers).

Dubbel motorhuis, groot erf met mure aan alle kante.

Hierdie huis is geprys om te verkoop.

Bel my gerus nou vir besigitiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap