+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude huis te koop in Velddrif. Ref 2076 R990,000

Hierdie pragtige nuutgeboude huis is geleë naby die winkels, skool en kerk.

Met:

  • 3 Slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Ooplan leef area en kombuis
  • Dubbele motorhuis

Hierdie eiendom is nog besig gebou te word. So as jy op soek is na iets goedkoop, nuut,waarde vir geld en loopafstand na die water. Dan is dit die regte eiendom vir jou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap