+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude Huis te koop op Admiral Island, Port Owen Verw 2080 R3,250,000

Hierdie nuutgeboude huis is geleë op die bekende 24-uur-sekuriteit Admiral Island. In die hart van Port Owen voorstad aan Velddrif.

Hierdie pragtige eiendom met luukse afwerkings bied Vier slaapkamers. Vier badkamers. Twee slaapkamers met balkonne met pragtige asemrowende weskus-uitsig van waterweg en die pragtige eiland.

Gaste toilet.

Oopplan kombuis met waskamer, eetkamer en sitkamer wat lei tot onderdak braai en onthaalarea. Omheinde grasperk en geplaveide agterplaas. Standaard sonkrag geyser.

Ruim motorhuis met outomatiese deur. Geplaveide oprit met ruim parkeerplek.

Hierdie pragtige eiendom gaan teen ‘n baie goeie prys, goed geleë, pragtige uitsigte en alle meubels ingesluit!

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap