+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude Vier Slaapkamer Huis in Langebaan Verw 888 (VERKOOP) R2,395,000

 VERKOOP

Splinter nuut geboude Vier Slaapkamer Huis te koop in die bekende Sekuriteit Beheerde Country Estate op die Gary Player -gholfbaan van Langebaan. Vreedsaamheid van natuur wat jou omring. Sal klaar wees Oktober 2016. Oopplan leefarea met pragtige moderne kombuis, wat lei na buite Braai area in met die gerieflikheid van eie private tuin. Vier slaapkamers, 3 en-suite badkamers. Een slaapkamer bied baie geleenthede met private ingang.

Dubbelmotorhuis met elektriese motorhuisdeur . Geplavei tot by motorhuise.

Die huis bied u om deel te neem in kleur skemas en afwerking vir jou eie gerief.

Geprys om te verkoop! Kontak my gerus vir meer inligting

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap