+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut geboude Vier slaapkamer huis te koop in Langebaan Verw 1053 (VERKOOP) R1,990,000

VERKOOP

Nuut geboude Huis te koop in Langebaan, Weskus.

Ingangsportaal lei tot ruim leefarea met binnebraai kamer en kombuis. Braaikamer lei tot ingeslote private tuin met besproeiing.

Moderne kombuis met 5 Burner gasstoof en Island toonbank. Baie kaste.

Vier slaapkamers, een met aansluit badkamer en ‘n aparte volledige badkamer. Baie houtkaste.

Dubbel Motorhuis met Elektriese Deur.

Hierdie huis is goed geleë in die Country Club langs die Golf Estate.

Maklike toegang tot dorp.

Pragtige Netjies Nuwe Huis

Kontak my gerus om te sien.


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap