+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Nuut, stylvol en moderne Vissermans styl huis te koop in Port Owen – Verw 358 (VERKOOP) R995,000

VERKOOP

Hierdie eiendom is slegs drie jaar oud met twee slaapkamers en twee badkamers.  Albei met ruim storte.  Hoof slaapkamer is en-suite.

Oopplan leefarea en kombuis met moderne en kwaliteit afwerkings.  Eet- braaikamer met ingeboude braai en skuifdeure wat open na n stoepie en privaat omheinde erf.  Ontwerp gekose toebehore.

Enkel deurry motorhuis.  Alarm en besproeiing stelsel in plek.


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap